Aangaande die Venus okkultasie van 20 Januarie 2007, skryf Carol as volg:
"Ek kon nie Venus se verdwyning met my kamera vasvang nie, maar wel deur
my teleskoop dopgehou. Die herverskyning was kompleet soos ´n sprokiesboekprentjie.
Toe het my kamera natuurlik amper oorverhit soos ek ´shots´ geneem het."
Foto: © Carol Botha
|