Op 6 September 2005 het die sekelmaan nog ´n ent onder die aandster, Venus gesit. Hier was dit nog te lig om vir Jupiter tussen die twee te kan sien.
Foto: © Willie Koorts