Met die SALT koepel hier belig met die kameraflits, het Spica ongelukkig verdwyn.
SALT is hier besig met die belyningsproses van sy 91 spieëlsegmente deur middel die kalibrasietoring langsaan.
Foto: © Willie Koorts