Hierdie was Stackpole teleskope van "gebroke-buis" ontwerp met 'n 2½" lensopening en 30 duim fokuslengte. Die oogstuk was aan die linkerkant (ver ent), agter die gespeekte wyserplaat wiel. Die twee hake regs, was oorspronlik bedoel vir 'n olielamp vir kruishaar beligting, sigbaar in hierdie skets (12k.jpg).
Bron:
Publications of the USNO, Second Series, Vol. IV, Part IV, Plate V